Angela Cartwright

Angela Cartwright
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 September 1952 (1952-09-09)
Altrincham, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1956–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Angela Cartwright (gebore 9 September 1952) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sound of Music (1965), Beyond the Poseidon Adventure (1979), en Lost in Space (1998), en in die televisiereeks Lost in Space (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy